Dube Privaat Wildreservaat - Brits, Nood-Wes
Kamp & Leef Gekose Oord
Verskuil in die rustige bosveld van Noord-Wes naby Brits, lê Dube Privaat Wildreservaat, een van die land se bes bewaarde geheime. Dit is ‘n gerieflike poort vir enige iemand wat verlang na die ervaring van ‘n stukkie van die tydlose, ongerepte Afrika, of wat slegs wil deel in die lewe van ‘n wildreservaat. Kom geniet die rustigheid van die Bosveld minder as ‘n uur vanaf Pretoria. Selfsorg eenhede asook woonwapark. Ontspan in ons binnehuise warm water swembad asook 3 koue swembaddens. Geniet die waterpark asook “lazy river”. 12 wildspesies om te besigtig, mooi voëllewe en staproetes. Beste plek vir fotografie. Jou ideale wegbreek bestemming.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.